Modulekode | WRG 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n voortsetting van die eerste module in welsynsreg wat daarop gemik is om studente vertroud te maak met aspekte van die reg van spesifieke belang vir maatskaplike werkers. Die module bestaan uit die volgende komponente: ‘n inleiding tot die huweliksreg, die huweliksgoederereg en die egskeidingsreg; die gesagsreg met inbegrip van aspekte soos die verkryging, aard, inhoud en inmenging met ouerlike gesag; die rol van die maatskaplike werker in die familieregkonteks. |
Modulekrediete | 7.00 |
Programme | |
Voorvereistes | WRG 110 GS |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App